Jou kind en verlies
’n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as ’n mens dit regkry om kinders teen di...
R300.00
Kaaskoek eet die wêreld
'n Skreeusnaakse en roerende 13-bladsy-storie oor 'n Suid-Afrikaanse duif met die naam Kaaskoek! Sluit aan by hierdie innemende...
R150.00
Kammaland
Kammaland is 'n pragtige kinderboek met 13 bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat va...
R200.00
Kan ‘n walvis winde los?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van le...
R120.00
Kaptein Pipskwiek (1)
In die vernuwende strokiesboek Kaptein Pipskwiek moet die bleeksiel Danie skielik ’n geweldige taak aanpak: om die...
R150.00
Karamel se bene bewe
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei...
R130.00
Karatekas
’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met ...
R170.00
Karnaval van die diere
Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis ...
R190.00
Karre en kroeks
Jy kry allerhande soorte pa’s. Daar is vettes en maeres, langes en kortes. Daar is lawwe pa’s en ernstige pa’s, pa’s wat b...
R295.00
Kewerknaap (1)
PRYSWENNER!
Darkus kan sy oë nie glo toe hy ’n reuseinsek by sy aaklige nuwe buurman se broekspyp sien uitval ni...
R120.00
Kewerkoningin (2)
Wrede kewermodebaas Lucretia Cutter het ’n plan om die wêreld voor haar kewerkloue te laat buig. Hierdie keer beh...
R120.00
Kinderland
Dit is lekkerlees-stories vir voorlees aan jong kinders en selflees deur kinders in graad 3 en hoër, en is daarop gemik om die ve...
R200.00
Kinders van die gode: Die geheim van die bloedsteen (01)
- Die geheim van die bloedsteen is die opwindende eerste boek in die R180.00
Klein Beertjie bekommer hom
Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg! In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bek...
R60.00
Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld
Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is ter...
R60.00
Klein Beertjie leer om te deel
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs p...
R60.00
Klein Beertjie leer oor liefde
Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet...
R60.00
Klein Beertjie praat die waarheid
Dit is vir party kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is d...
R60.00
Klein Beertjie vergewe ’n vriend
Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir...
R60.00

