Artikels

Koffie, Komberse & Kinderboeke

Soos die dae korter en koeler raak, is daar min dinge so lekker soos ’n snoegsige kombers, ’n warm koppie koffie – en ’n stapel wonderlike kinderboeke. Winter bring iets…

Kersfeestradisies om te koester

  Die Feestyd is ’n tyd vir familie, kos, feesvieringe en natuurlik tradisies. Van die versiering van bome tot samesyn om die etenstafel — elke kultuur het sy eie unieke…

Boeke vir Grootword-Emosies (Carla Lang)

Kinders se harte is vol groot gevoelens – van opgewondenheid en nuuskierigheid tot jaloesie, hartseer en vrees. Soms is dit moeilik vir hulle om woorde te vind vir wat hulle…

Moedertaal: ’n Sleutel tot Sukses (Carla Lang)

Lees in die Moedertaal speel ’n belangrike rol in ’n kind se ontwikkeling. Wanneer kinders geleenthede kry om in hul eerste taal te lees, bevorder dit nie net hul taalvaardighede…

Elke kind verdien ‘n avontuur (Carla Lang)

Avonture wag in kinderboeke: ’n magiese wêreld vir jong lesers   In ’n wêreld waar skerms al hoe meer ons aandag opeis, bly kinderboeke ’n skatkis van avontuur, verbeelding en…

Gee die geskenk van ’n boek hierdie Kersfees!

As jy steeds wonder wat om vir daardie bloedtjies hierdie Kersfees te koop, hou ons van die “drie-geskenk”-tradisie van: – iets om te lees; – iets om te dra; en…
Instagram

Facebook

Mandjie