Klein Beertjie bekommer hom

R60.00

Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!

In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekommerd nie!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!

In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekommerd nie!

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

  • Stel kinders bekend aan Jesus se Bergpreek (Matteus 6:25-34).
  • Verseker kinders tussen 3 en 6 dat God vir hulle sorg.
  • Sluit vrae in wat aansluit by die tema en kinders sal help om die waarheid hul eie te maak.
  • 24 volkleur-bladsye.

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Gewig .150 kg
Mates 19.8 × 19.8 × 3 cm
Outeur

Bob Hartman

Illustreerder

Steve Brown

Aantal bladsye

24

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638010220

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein Beertjie bekommer hom" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie