Soek

(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Die kat kom terug

Wel ...

Ons werk dat dit klap.

Ons vorder heel goed.

Maar w...

R185.00
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Een Vis Twee Visse Rooi Vis Blou Vis

Hier en daar, ja, hier en daar, woon snaakse goed, sowaar! Ontmoet ’n Jing wat sing, ’n Goks wat boks en ander diere met vreem...

R180.00
Ook op TV!
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Hoe die Grons Kersfees gesteel het!

Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in...

R160.00
Iets vir die grootmense!Ook op TV!
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Horton hoor ‘n hoe!

Toe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy ma...

R175.00
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Kan ek vir my ‘n troeteldier kry?

In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie ...

R160.00
(Jean Fischer)

Ek bid vir jou

Ek bid vir jou is vol pragtige, volkleur kunswerke deur Frank Endersby, met 'n gebed op elke dubbelblad. Hierdie ...

R120.00
(Willa Davis)

Ek bly lief vir jou

'n Christelike kinderprenteboek, geskik vir kinders van 3–6 jaar, wat bestaan uit vyf kort, herkenbare stories waarin ’n jong ...

R150.00
(Dick Bruna)

Ek kan lees

‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.

R85.00
(Sylviane Donnio)

Ek sou graag ‘n kind wil opvreet

Elke oggend bring Mamma Krokodil vir Kareltjie lekker piesangs vir ontbyt. En elke oggend sê sy verbaas: “My seun, kyk hoe groo...

R160.00
(Werner Holzwarth)

Ek wens ek was … dink die meerkat

Na links ... reguit vorentoe ... na regs ... reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meerkat sy omgewing. Hy bewonde...

R160.00
(David McKee)

Elmer op stelte (3)

Daar is 3 boeke in hierdie reeks. Dit kan afsonderlik of in volgorde gelees word: Elmer, Al weer Elmer, Elme...

R160.00
(Wendy Maartens)

Engele om ons (dagboek en joernaal)

’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie...

R230.00
Vir Ouer & Kind
(Alet Cloete, dr. Helena Lieben ...)

Etimologiewoordeboek van Afrikaans Supplement

Alhoewel die eerste uitgawe van die Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) wat in 2003 verskyn het meer as 8 ...

R190.00
 

Fairy Peppa: A lift-the-flap book

Sluit aan by Feetjie Peppa terwyl sy ’n spesiale towerstaf gebruik om feetjiemagie oral rond te sprinkel!
(Adrie le Roux)

Farrah is nie ‘n Dalmation nie

Farrah is 'n kleinerige hond met 'n groot probleem. Almal dink dat sy iets is wat sy nie regtig is nie! Wat gebeur as niemand agte...

R190.00
(Roger Priddy)

First 100 Dinosaurs (mini)

Roger Priddy's First 100 Dinosaurs is full of first dinosaur words to read and learn. With a padded cover and a...

R50.00
(Theresa van Baalen)

Flori tel tot tien

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei...

R130.00
(Madelein Elkington/ Blue Marli ...)

Forest Realm series: A Change of Heart

A Change of Heart is the first book in the Forest Realm series and is aimed at those struggling with making friends or even overco...

R90.00
(Elizabeth Dalby)

Geheimenisse van die natuur en die wetenskap

Ontsluier die wonderlike geheimenisse van die plant- en diereryk en ontsyfer die raaisels van die wetenskap aan die hand van lekke...

R280.00
(QA International)

Geïllustreerde gids tot die menslike liggaam

Die Geïllustreerde gids tot die menslike liggaam is meer as net ’n visuele woordeboek: dit is ook ’n beg...

R160.00

 

Instagram

Facebook

Mandjie