Karatekas

R170.00

’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en … maak hulle kennis met ’n draak! Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en … maak hulle kennis met ’n draak! Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!

OOR DIE OUTEUR

Anzil Kulsen is ’n bekende jeugboekskrywer en geletterdheidsonderwyseres van Upington. Meer as 20 000 eksemplare van haar debuutroman vir tieners, Zita, is al verkoop. Sy publiseer gereeld in tydskrifte en is passievol oor lees en kinders.

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Gewig 0.8 kg
Mates 21.2 × 13.7 cm
Outeur

Anzil Kulsen

Illustreerder

Warren Raysdorf

Aantal bladsye

72

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2023

ISBN

9780637001533

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Karatekas" te beoordeel
Mandjie