Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus

R60.00

Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!

In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is!

In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom.

Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges sluit vrae oor die storie se tema in.

  • Vertel die verhaal van Jesus se geboorte in Lukas 2 vir 3- tot 6-jariges.
  • Sluit vrae oor die storie se tema in.
  • 24 volkleur bladsye

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Gewig .150 kg
Mates 19.8 × 19.8 × 3 cm
Outeur

Bob Hartman

Illustreerder

Steve Brown

Aantal bladsye

24

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638008968

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie