Beskrywing
AGTERGROND
Die geheim van die bloedsteen is die opwindende eerste boek in die Kinders van die gode-reeks deur Antoinette Venter. Dit volg die verhaal van Zenno, ‘n afstammeling van die Romeinse god Vulcanus, wat saam met ander goddelike kinders Pompeji van ‘n vulkaniese ramp moet red deur ‘n magiese bloedsteen te gebruik.
LESERSPROFIEL
Jeug (10 -12 jaar)












Resensies
Daar is tans geen resensies nie.