Die Prentebybel vir kleingoed
Die Prentebybel vir kleingoed is ’n versameling van twintig geliefde Bybelverhale waaronder Noag se ark, Daniël i...
R250.00
Die prinses met die lang hare
‘n Prettige boek vir meisies wat hou van prinsesse en lang hare ...
R100.00
Die pynlik patetiese lewe van Lottie Brooks (1)
Hierdie reeks is skreeusnaaks en sal vir jong lesers ure se leespret waarborg. Lottie Brooks is byna 12 jaar oud en haar lewe i...
R215.00
Die Reus van der Bees
Reus Van der Bees is ’n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan mor en knor die grompot: “Fie! Faai! Fam! F...
R160.00
Die ritme van die reën
Isak speel in sy gunstelingpoel langs die berg. Toe dit begin reën, gooi hy die water in sy bottel in die poel en h...
R170.00
Die Rooi Prinses
Niemand het nog ooit die Rooi Prinses gesien nie, want sy het agter die mure van die Wit Toringpaleis grootgeword. Eers op haar tw...
R180.00
Die rower Hotsenplots
Die gevreesde rower Hotsenplots het weer toegeslaan! En hierdie keer op Kasper en Stoffel se ouma. Hy het haar gelie...
R120.00
Die seun wat drake kweek 02: Die Seun wat saam met drake lewe
Tomas het ’n groot geheim: Hy het ’n klein drakie wat hy in sy oupa se tuin gekweek het. Maar om drake uit die moeilikheid te ...
R220.00
Die seun wat drake kweek 03: Die Seun wat saam met drake vlieg
Tomas kan nie sy lewe voorstel sonder sy draak, Flikker, nie. Maar hy het sy oupa belowe dat hy en sy vriende hulle drake sal vryl...
R220.00
Die sneeuleeu
Soms voel die wêreld so reusagtig, en jy so klein. En dan is ’n onverwagse vriend, en ’n titseltjie toorkuns, net wat jy nodi...
R160.00
Die snurk en die seeman
Snurke hou nie van besoekers nie. Snurke deel nie sop nie. En snurke gaan beslis nie op ekspedisies nie. Hierdie snurk se lewe ...
R160.00
Die storie van die klein gaatjie
’n Plesierige en spannende ontdekkingsreis op soek na ’n geheimsinnige klein gaatjie, wat uiteindelik nie so ver weg is nie ...
R160.00
Die storie van sterre en planete
Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van...
R230.00
Die storie van wetenskap
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wêreld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente ...
R190.00
Die Swart Kat slaan staal en verdere avonture (6)
Soos ’n skaduwee bly die Swart Kat op die spoor van misdadigers in Suid-Afrika. Die woord “genade” bestaan nie in sy woordes...
R150.00
Die tantes van Atlantis: plus 99 ander limericke vir vrypostige kinders
Ontdek die betowerende wêreld van limericke saam met Philip de Vos en Piet Grobler in hierdie splinternuwe bundel! Laat jou verbe...
R230.00
Die tier wat kom tee drink het
Die tier wat kom tee drink het is ’n klassieke kinderverhaal wat handel oor ’n meisie en haar ma, en ’n pratende ti...
R160.00
Die Uile by die see (08)
Watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na 'n boot gesmokkel ...
R160.00
Die Uile in die gimnasium (13)
Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié o...
R160.00
Die Uile in die stad (10)
’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende … R160.00

