Afslag!

Die Uile in die stad (10)

Original price was: R180.00.Current price is: R160.00.

’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende … 

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

’n Paar blink klippies, ’n vreemde stad en ’n gevaarlike smokkelbende … 

Onderweg na Johannesburg versteek iemand geroofde diamante in Jorsie se tas. So beland hy en sy vriende – bekend as die Uile – in ’n ondergrondse netwerk van misdaad. En wanneer die moeilikheid hulle na ’n verlate mynskag lei, raak dinge éérs gevaarlik. Sal die Uile Lan Fu se bende kan uitoorlê?

OOR DIE OUTEUR

Justus Cornelias Dirks (Cor Dirks) is gebore op 28 Februarie 1911 op Volksrust. Hy was die skrywer van uiters gewilde en suksesvolle reekse soos Die Otters, Die Uile en Joof. Oom Cor was jare lank hoof van die Hoërskool Linden in Johannesburg. Hy was getroud met Ella van Niekerk en hulle het twee kinders, Justus en Elsje. Oom Cor is in Augustus 2000 oorlede.

LESERSPROFIEL

Jeug (8-12 jaar)

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 13.7 × 21.3 cm
Outeur

Cor Dirks

Aantal bladsye

160

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

Julie 2012

ISBN

9781869195656

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Uile in die stad (10)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie