Afslag!

Die Uile in die gimnasium (13)

Original price was: R180.00.Current price is: R160.00.

Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou. Dit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ’n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie – en hier mág jou wil nie ingee nie!

Sal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou. Dit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ’n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie – en hier mág jou wil nie ingee nie!

Sal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?

OOR DIE OUTEUR

Justus Cornelias Dirks (Cor Dirks) is gebore op 28 Februarie 1911 op Volksrust. Hy was die skrywer van uiters gewilde en suksesvolle reekse soos Die Otters, Die Uile en Joof. Oom Cor was jare lank hoof van die Hoërskool Linden in Johannesburg. Hy was getroud met Ella van Niekerk en hulle het twee kinders, Justus en Elsje. Oom Cor is in Augustus 2000 oorlede.

LESERSPROFIEL

Jeug (8-12 jaar)

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 13.7 × 21.3 cm
Outeur

Cor Dirks

Aantal bladsye

136

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

September 2013

ISBN

9781869195670

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Uile in die gimnasium (13)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie