Soek

(Dick Bruna)

Diere

‘n Eerste leesboek – identifiseer diere.

R85.00
(Lily Murray)

Dinosourium (Reuseboek)

Ontdek die fassinerende gediertes wat miljoene jare gelede oor die aarde geheers het in hierdie natuurwetenskapmuseum in drukvorm....

R450.00
(Guido van Genechten)

Dirkie en die eekhoring

PRYSWENNER-REEKS!

Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook â€...

R160.00
(Guido van Genechten)

Dirkie verjaar

PRYSWENNER-REEKS! Dirkie (oftewel Rikki soos hy in Nederland genoem word, Nicky in Duitsland, Benji in Frankryk of sommer net F...

R160.00
(Guido van Genechten)

Dirkie word ouboet

Dirkie word ouboet! Hy is dolgelukkig daaroor, maar ook ’n bietjie teleurgesteld: Die baba kom eers ná die winter, hy moet dus ...

R160.00
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Daar’s’n grak in my sak!

Dink jy ook soms daar’s ’n graai in jou laai of ’n flerefas in jou klerekas? Kom saam met Dr. Seuss op ’n...

R175.00
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Die kat kom terug

Wel ...

Ons werk dat dit klap.

Ons vorder heel goed.

Maar w...

R185.00
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Een Vis Twee Visse Rooi Vis Blou Vis

Hier en daar, ja, hier en daar, woon snaakse goed, sowaar! Ontmoet ’n Jing wat sing, ’n Goks wat boks en ander diere met vreem...

R180.00
Ook op TV!
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Hoe die Grons Kersfees gesteel het!

Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in...

R160.00
Iets vir die grootmense!Ook op TV!
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Horton hoor ‘n hoe!

Toe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy ma...

R175.00
(Dr. Seuss)

Dr. Seuss – Kan ek vir my ‘n troeteldier kry?

In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie ...

R160.00
(Dick Bruna)

Ek kan lees

‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.

R85.00
(Sylviane Donnio)

Ek sou graag ‘n kind wil opvreet

Elke oggend bring Mamma Krokodil vir Kareltjie lekker piesangs vir ontbyt. En elke oggend sê sy verbaas: “My seun, kyk hoe groo...

R160.00
(Werner Holzwarth)

Ek wens ek was … dink die meerkat

Na links ... reguit vorentoe ... na regs ... reguit vorentoe ... na links ... Waaksaam bespied die meerkat sy omgewing. Hy bewonde...

R160.00
Vir Ouer & Kind
(Alet Cloete, dr. Helena Lieben ...)

Etimologiewoordeboek van Afrikaans Supplement

Alhoewel die eerste uitgawe van die Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) wat in 2003 verskyn het meer as 8 ...

R250.00
(Roger Priddy)

First 100 Dinosaurs (mini)

Roger Priddy's First 100 Dinosaurs is full of first dinosaur words to read and learn. With a padded cover and aÂ...

R120.00
(Theresa van Baalen)

Flori tel tot tien

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei...

R130.00
(Elizabeth Dalby)

Geheimenisse van die natuur en die wetenskap

Ontsluier die wonderlike geheimenisse van die plant- en diereryk en ontsyfer die raaisels van die wetenskap aan die hand van lekke...

R280.00
(QA International)

Geïllustreerde gids tot die menslike liggaam

Die Geïllustreerde gids tot die menslike liggaam is meer as net ’n visuele woordeboek: dit is ook ’n beg...

R160.00

 

Instagram

Facebook

Mandjie