Die verbysterende bestie-blapse van Lottie Brooks (2)

R215.00

Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as ’n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke en Jess is aan’t skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer ’n verbysterende bestie-blaps beleef?

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Lottie kry die hoofrol in ’n musiekblyspel en dit gee haar die kans om vir Daniel te beïndruk met haar talent as ’n singende krap, maar dis nie net sang en dans by die skool nie. Lottie se vriendskap met Mieke en Jess is aan’t skerwe, maak nie saak hoe hard sy probeer om almal bymekaar te hou nie. Gaan Lottie weer ’n verbysterende bestie-blaps beleef?

LESERSPROFIEL

Ouer jeug en jong tieners

Addisionele Inligting

Mates 21.2 × 13.7 cm
Outeur

Katie Kirby

Illustreerder

Zelda Bezuidenhout

Aantal bladsye

320

Omslag

Sagteband

ISBN

9780637008242

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die verbysterende bestie-blapse van Lottie Brooks (2)" te beoordeel
Mandjie