Padda en die voëlgesang
Een pragtige herfsdag ontdek Padda ’n pikswart lyster wat roerloos op die grond lê. Baie bekommerd wonder hy en sy vriende wat ...
R160.00
Padda en die vreemdeling
Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoor...
R160.00
Padda is Padda
Padda voel nutteloos, want hy kan nie vlieg soos Eend nie en hy het ook nie ʼn talent vir goeters maak soos Rot nie. Hy wens hy ka...
R160.00
Padda is verlief
Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief...
R160.00
Padda-stel 4-in-1
"Die stories van Padda en sy diverse groep vriende beeld uit dat die lewe moeilik kan wees, maar op die ou end is dit goed en daar...
R550.00
Pampoenpit kry ‘n beat
Die boek is vrolik en kleurvol geïllustreer deur Zinelda McDonald en dit nooi die lesertjie om interaktief deel van die storie te...
R170.00
Pampoenpit se groen gevoel
Paul en Vlekkie
Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul een...
R160.00
Peppa’s Super Bumper Colouring Book
Sluit aan by Peppa in hierdie SUPER-inkleurboek. Geniet kleurvolle teepartytjies, l...
R190.00
Perdewêreld 1 – Dezi en die wegholperde
WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur is onverantwoordelik, onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie. (En dra 'n he...
R190.00
Perdewêreld 2 – Mieke en die skouperde
Is jy reg om te skou? Mieke is nie. Mieke en haar perd, Spook, pas baie goed bymekaar. Hulle is albei stresballe. En nou is dit sk...
R190.00
Pikkewyn en Beer
Pikkewyn en Beer bly nie op dieselfde plek nie, maar dit beteken nie hulle kan nie vriende wees nie! 'n Sielvolle storie oor la...
R190.00
Planetarium (Reuseboek)
Die heelal waarin planeet Aarde haar bevind is nog vol raaisels, maar in Planetarium word ’n paar van die ruimte se geh...
R450.00
Pootjies
Pootjies is ’n hondjie sonder ’n huis van sy eie. Sy soeke na ’n blyplek neem hom na die groot, besige staat ...
R170.00
Pop-Up Peekaboo!: Gabby’s Dollhouse
Join Gabby and her magical kitty friends for a delightful reading adventure with the R215.00
Pop-Up Peekaboo!: Moana
Welcome to Motunui, the island where Moana lives. She’s looking for an adventure, could she be hiding under the flaps inside? Fe...
R215.00
Prente by ’n uitstalling
Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann g...
R120.00
Prettige asemhalingstegnieke vir kinders
Hierdie prettige aktiwiteitsboek stel jong kinders (en volwassenes) aan maklik-om-te-leer en effektiewe asemhalingstegnieke bekend...
R180.00
Prinses Pampoenpit
Professor Fungus (11) en die sneeumasjien
Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee! Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ...
R90.00

