Soek

(Louie Giglio)

Onbeskryflik

Onbeskryflik: 100 dagstukkies oor God en wetenskap sal leergierige kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan i...

R280.00
(Antje Kleinelümern-Depping, C ...)

Ontdek die diereryk

Het jy geweet?

  • Molle kan agteruit kruip.
  • Sebras runnik nie, hulle blaf.
  • ’n Blouwalvis se ha...

    R195.00
(Dave Strehler)

Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders

Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jon...

R150.00
(Ute Krause)

Oskar en die baie honger draak

Ná ’n lang en diep slaap word die draak wakker. En hy is honger, vreeslik honger. Die mense van die dorp stuur vi...

R110.00
(Annie M.G. Schmidt)

Ottie

Ottie se pa is ʼn sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie som...

R130.00
(Max Velthuijs)

Padda en die voëlgesang

Een pragtige herfsdag ontdek Padda ’n pikswart lyster wat roerloos op die grond lê. Baie bekommerd wonder hy en sy vriende wat ...

R160.00
(Max Velthuijs)

Padda en die vreemdeling

Rot, ’n vreemdeling, slaan kamp op aan die ander kant van die rivier. Padda se maats is vies – Rot is anders as hulle. Hy hoor...

R160.00
(Max Velthuijs)

Padda is Padda

Padda voel nutteloos, want hy kan nie vlieg soos Eend nie en hy het ook nie ʼn talent vir goeters maak soos Rot nie. Hy wens hy ka...

R160.00
(Max Velthuijs)

Padda is verlief

Padda voel vreemd. Hy het ’n versnelde hartklop, kry warm en koue gloede en wil lag en huil tegelyk. Dan besef hy: Hy is verlief...

R160.00
(Max Velthuijs)

Padda-stel 4-in-1

"Die stories van Padda en sy diverse groep vriende beeld uit dat die lewe moeilik kan wees, maar op die ou end is dit goed en daar...

R550.00
(Bianca Flanders)

Pampoenpit en die Geheime Helde

Pampoenpit word een oggend wakker van ’n geraas. Toe sy en Toets die kat by die ve...

R170.00
(Bianca Flanders)

Pampoenpit se groen gevoel

Hierdie storie vertel hoe 'n mens jou omgee moet vind wanneer jy 'n groen gevoel va...

R170.00
(Claire Freedman)

Paul en Vlekkie

Paul en sy ouers het onlangs van die platteland na die groot stad getrek. En al is die stad vol mense en bedrywigheid, is Paul een...

R160.00
(Nick Butterworth)

Pieter Parkopsigter: Die reddingspan

Welkom in Pieter se park!

Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdo...

R160.00
(Deidre Matthee)

Pikkewyn en Beer

Pikkewyn en Beer bly nie op dieselfde plek nie, maar dit beteken nie hulle kan nie vriende wees nie! 'n Sielvolle storie oor la...

R170.00
(Raman Prinja)

Planetarium (Reuseboek)

Die heelal waarin planeet Aarde haar bevind is nog vol raaisels, maar in Planetarium word ’n paar van die ruimte se geh...

R450.00
(Philip de Vos)

Prente by ’n uitstalling

Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann g...

R120.00
Vir Ouer & Kind
(Marj Murray & Audrey Redmond)

Prettige asemhalingstegnieke vir kinders

Hierdie prettige aktiwiteitsboek stel jong kinders (en volwassenes) aan maklik-om-te-leer en effektiewe asemhalingstegnieke bekend...

R180.00
(Bianca Flanders)

Prinses Pampoenpit

Pampoenpit het 'n geheim: Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krul...

R170.00
(Jaco Jacobs)

Professor Fungus (11) en die sneeumasjien

Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee! Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ...

R80.00

 

Instagram

Facebook

Mandjie