Soek

Ook op TV!PRYSWENNER
(JK Rowling)

Harry Potter en die towenaar se steen (1)

Uiteindelik is hierdie wêreldberoemde reeks weer terug in Afrikaans.
Harry ...

R250.00
(Helena J. F. Lochner)

Helena Lochner-bundel

Pragtige kinderboeke met bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner. D...

R799.00
(Cressida Cowell)

Hoe om ’n seerower te wees (2)

HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was ’n swaardvegter en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe he...

R190.00
(Malgorzata Detner)

Hoe voel dit om ‘n tier te kielie?

LIG DIE FLAPPIES! Hoe voel dit om ‘n tier te kielie? Lig die flappies en dalk vind jy uit … Dié plesierige pretboek is vol...

R185.00
(Malgorzata Detner)

Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel?

LIG DIE FLAPPIES! Hoe voel dit om aan ‘n walvis te wikkel? Lig die flappies en dalk vind jy uit … Dié plesierige pretboek ...

R185.00
(Roger Priddy)

Hoe voel jy?

6 Gesigsuitdrukkings om te gebruik! ’n Boek oor emosies wat ...

R200.00
(Brigitte Raab)

Hoekom moet ek dit doen?

Jy moet jou tande borsel! Maar hoekom dan? Sal klein tandeborselmannetjies jou tande kom skoonskrop as jy dit nie doen nie? Natuur...

R160.00
PRYSWENNER
(Keina Swart)

Hoekom praat grootmense so snaaks?

Pryswenner! Veral klein brildraertjies kan baat by dié verbeeldingryke verhaal – wat ’n bril ’n towertoevoeging tot enig...

R160.00
(Mick Inkpen)

Hou Snoekels dop, Wikkels Vark!

Wikkels Vark kry ’n verrassingspakkie by ’n partytjie. Hy is so gretig om dit oop te maak, dat hy sy sagte speelding Snoekels ...

R160.00
(Elsa Winckler)

Husse met lang ore

Tiaan het so baie vrae, maar sy mamma is heeltyd besig met die baba en al wat sy sê is: “Husse met lang ore”. Sy pappa praat ...

R175.00
 

INKredibles: Lilo & Stitch Magic Ink

Onthul 'n reënboog van kleure op elke bladsy!
Kids will love using the special Mag...

R130.00
(Jan Paul Schutten)

Is dit al?

“My fiets het altyd pap bande gehad.” “Bande? Bánde? Jy was gelukkig. My fiets hét nie eens bande gehad ni...

R120.00
(Mick Inkpen)

Is dit slaaptyd, Wikkels Vark?

Is jy nie vaak nie, Wikkels Vark? Nee, ek’s hopperig!   Mick Inkpen se Wikkels Vark (“Wibbly Pig” in Engels) h...

R160.00
(CF Beyers-Boshoff)

Jasper en die ruimtemanne (5)

Hierdie is die vyfde titel in die Jasper-reeks. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word ...

R100.00
(CF Beyers-Boshoff)

Jasper in die koshuis (9)

Hierdie is die negende titel in die reeks. Jasper moet in die koshuis bly terwyl sy ouers oorsee reis. Dit voel of sy vlerke ge...

R100.00
(CF Beyers-Boshoff)

Jasper in gevaar (10)

Hierdie is die tiende titel in die Jasper-reeks. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal word...

R100.00
(CF Beyers-Boshoff)

Jasper op hoërskool (1)

Hierdie is die eerste titel in die Jasper-reeks. "Jy kan gaan doppies blaas - ek skryf g'n opstelle nie." Dit is Jaspe...

R100.00
(CF Beyers-Boshoff)

Jasper se sirkusavontuur (11)

Hierdie is die elfde ( en laaste) titel in die Jasper-reeks. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat...

R100.00
(CF Beyers-Boshoff)

Jasper speel toneel (7)

Hierdie is die sewende titel in die Jasper-reeks. Saam met die Viermanskap is die leser bly oor die sukses wat behaal wor...

R100.00

 

Instagram

Facebook

Mandjie