Flink, voortreflik, goed deurdink; om elke mens so spesiaal te laat voel.
KoueKoffieBoeke bied uitgekose, gekategoriseerde, splinternuwe boeke teen โn bekostigbare prys, afgelewer op jou voorstoep.
“Maak nie saak hoe arm nie, โn kind wat lees, is โn bevoorregte kind. Maak nie saak hoe verlate of verwaarloos nie, โn kind wat lees, is โn gekoesterde kind.” – Antjie Krog

KoueKoffieBoeke het โn 2024-Tinteltongtoekenning ontvang vir โOnderneming wat kreatief is in hul taal, goed vaar op sosiale media in Afrikaans en uitblinkโ!

KoueKoffieBoeke is 2 jaar oud!
In ons 3de jaar van besigheid bou ons voort op die vreugde van lees deur gehalte Afrikaanse kinderboeke tot by gesinne se deure te bring. Ons streef daarna om nie net boeke te verkoop nie, maar om โn liefde vir stories, taal en kultuur by kinders aan te wakker. Ons verbind ons tot uitstekende diens, โn persoonlike aanlyn winkel-ervaring en die bevordering van Afrikaans.

























Flink, voortreflik, goed deurdink; om elke mens so spesiaal te laat voel.
Flink diens – baie dankie. Julle sal beslis weer van my hoor.
| Wonderlike diens! Baie dankie! My boek was in munt kondisie en baie mooi verpak om die boek te beskerm. Baie vinnige aflewering en ek was heeltyd in kennis gestel van hoe die proses verloop. Sal definitief weer bestel! |
โUitstekende flink diens โ ek is baie tevrede met my bestelling. Dankie KoueKoffieBoeke!โ
Jul diens is uitstaande, dankie. Ons kan met groot gemoedsrus bestel en verseker wees als kom in ล puik toestand, afgelewer op ons voorstoep. Ouers, oumaโs en oupaโs, daar is ล groot keuse van boeke en ander dienste en goedere beskikbaar. Hier kan jy verseker wees jy kies reg!
Dankie vir julle wonderlike en vinnige diens. Die boeke is sรณ oulik. Ek beplan reeds my volgende bestelling!
Waardeer jul puik diens. Ek bestel gerus weer. Opregte dank.
Pragtige boeke en vinnige aflewering. Definitief ‘n gunsteling-aanlynwinkel vir my.
Ek is gaande oor die boekies wat ek gekoop het, veral die krabbelboek, ‘n absolute moet vir vervelige kinders wat van fone af gehou wil word. Die boek het ek eintlik vir myself aangeskaf, maar my kinders het dit gou hulle eie gemaak.
Baie goeie en vinnige diens. Sal beslis weer boeke vir my kleinkinders koop, hulle geniet die storie baie. Baie dankie.
Vind uit oor die jongste boeke en promosies: