Soek

(Judith Kerr)

Mollie die moedige kat

Mollie is almal se gunstelingkat. Sy vermaak oud en jonk al meer as dertig jaar lank. Mollie die moedige kat ...

R290.00
PRYSWENNER
(Monika en Hans-Günter Heumann)

Musiekensiklopedie vir kinders

AANDAG ALLE MUSIEKLIEFHEBBERS!

  • 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit kl...

    R240.00
(Richard Scarry)

My eerste groot woordeboek

In Richard Scarry se My eerste groot woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad. Leer ...

R180.00
(Jan de Wet)

My groot lofkleuter Bybel (2)

Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders! Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met...

R340.00
(Rebecca Patterson)

My groot skree-dag!

Gister het ek wakker geword met my bababoetie Ben wat in my kamer rondkruip en aan my goed lek … Toe skree ek: GAAN ...

R160.00
(Gilles Bachelet)

My kat-reeks (1-3)

Al drie boeke in Bachelet se reeks oor 'n lawwe kat, wat eintlik glad nie 'n kat is nie …

R400.00
(Gilles Bachelet)

My kat, die mees verspotte kat ter wêreld (1)

Die eerste boek van 3 in die reeks. Boeke kan afsonderlik of in volgorde gelees word. (Ook goedkoper as 'n bundel van al 3 boeke b...

R160.00
(Jaco Jacobs)

My ouma is ‘n film-ster

Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan 'n rol in 'n splinternuw...

R190.00
(C.S. Lewis)

Narnia: Die laaste geveg (7)

In Die laaste geveg – die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia – keer Jill en E...

R180.00
(C.S. Lewis)

Narnia: Die leeu, die heks en die klerekas (2)

Die tweede avontuur in die opwindende Kronieke van Narnia – meesterlik vertaal deur Kobus Geldenhuys. ...

R180.00
(C.S. Lewis)

Narnia: Die silwer stoel (6)

Net toe Jill Pole na die langste en goorste skoolkwartaal in haar lewe begin opsien, gebeur iets magies: Sy en Eusta...

R180.00
(C.S. Lewis)

Narnia: Die vaart van die Dagbreker (5)

Alhoewel die eerste vier boeke in die wêreldbekende Kronieke van Narnia met verloop van tyd drupsgewys en de...

R180.00
(C.S. Lewis)

Narnia: Prins Kaspian (4)

Die vierde avontuur in die opwindende Kronieke van Narnia.

Die vier Pevensie-kinders sit no...

R180.00
(Lorenz Pauli)

Neem gerus

Die wind skep die nota en dit kom op meneer Snippel se fiets te lande. Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. ...

R100.00
(Nico Scheepers)

Nêrens, Noord-Kaap Skooluitgawe (Huistaal)

IEB SKOOL UITGAWE Nêrens is 'n plaas in die Noord-Kaap waar drie broers saam grootgeword het. Hulle lewens word onherroeplik ver...

R210.00
(Wendy Maartens)

Nicole en Appelliefie: Die heel beste geskenk (1)

Nicole en Pappa trek in ’n nuwe huis in Kaapstad in ná die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis v...

R100.00
(Gilles Bachelet)

Nuus oor my kat (3)

Die derde boek in Bachelet se reeks oor 'n lawwe kat, wat eintlik glad nie 'n kat is nie … (Ook goedkoper as 'n bundel van al...

R160.00
(René Goscinny)

Obelix en kie (23)

Obelix & Kie. is die 23ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

R220.00
(Leen van den Berg)

Olifant se vraag

Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir ’n vergadering. Hierdie jaar het olifant ’n vraag, ’n mo...

R100.00
(Guido van Genechten)

Omdat ek so lief is vir jou

Tekstuurboek. 'n Fraai boek wat kinders leer van die natuur, van kleure, en ook hoe lief hul ouers vir hulle is, maak nie saak ...

R160.00

 

Instagram

Facebook

Mandjie