Beskrywing
AGTERGROND
Vandag is ‘n spesiale dag. Zackie se klas gaan dieretuin toe!
Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie.
Maar Anton gaan ook saam. Anton is ‘n boelie.
Hy hou vreeslik baie van spog.
En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.
LESERSPROFIEL
-
Kinders van 6 tot 9 jaar oud
-
Tipies geskik vir graad 1 tot 3
-
Ideaal vir beginnende selfleessers








Resensies
Daar is tans geen resensies nie.