Z is vir Zackie (17): Slaan ‘n ses

R170.00

Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan ‘n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy ‘n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom …

  • Kinders van 6 tot 9 jaar oud

  • Tipies geskik vir graad 1 tot 3

  • Ideaal vir beginnende selfleessers

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die krieketseisoen is hier! Zackie en Vincent sien baie uit na die krieketkliniek. Hulle gaan ‘n hele week lank leer om soos kampioene te kolf, briljant te boul en fantasties veldwerk te doen! Maar Anton is vasbeslote om vanjaar die beste speler in die krieketspan te word. Anton is nie verniet die grootste boelie in Granaatstraat nie. Toe hy ‘n nare poets op Zackie bak, loop dinge lelik skeef. En dit lyk sowaar of Vincent se vreemde, krieketmal oupa dalk hulle enigste hoop is om uit die penarie te kom …

LESERSPROFIEL

  • Kinders van 6 tot 9 jaar oud

  • Tipies geskik vir graad 1 tot 3

  • Ideaal vir beginnende selfleessers

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

Verskyningsdatum

2020

ISBN

9780799397802

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Z is vir Zackie (17): Slaan ‘n ses" te beoordeel