Wees ‘n seun na God se hart: Oordenkings vir amper-tieners

R140.00

Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God!
Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vertrek op ’n wonderlike avontuur saam met God!
Die 140 kort oordenkings in Wees ’n seun na God se hart sal jong seuns help ontdek dat God hulle liefhet en ’n wonderlike lewe vir hulle beplan. Hulle sal alles leer wat hulle nodig het om die lewe te hanteer, soos die keuse van vriende, besluite, ’n gesonde gebedslewe en geloofsgroei. Jong seuns sal deur hierdie oordenkings ervaar hoe lief God hulle het en meer leer van sy sorg vir hulle. Dit is die ideale bousteen vir ’n lewenslange verhouding met ’n liefdevolle Vader.

LESERSPROFIEL

Ouer jeug (amper-tiener)

Addisionele Inligting

Outeur

Jim George

Aantal bladsye

288

Omslag

Sagteband

ISBN

9781431624348

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Wees ‘n seun na God se hart: Oordenkings vir amper-tieners" te beoordeel

Jy mag ook hou van…