Toe ons in Ghrieshuis was

R200.00

Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie. Die Ramp wat alles verander het.

Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand ‘n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.

3 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou werkswinkel, Ghrieshuis, gaan bly. Die Ramp waarin haar pa, motorwerktuigkundige en kranige fotograaf, sy sig verloor het en nou nie meer kan werk nie. Die Ramp wat alles verander het.

Maretha Maartens skryf met haar ervare skrywershand ‘n deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof.

LESERSPROFIEL

Ouer jeug en tiener

Addisionele Inligting

Outeur

Maretha Maartens

Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776351435

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Toe ons in Ghrieshuis was" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie