SSS-omnibus

R290.00

Drie koshuisavonture in een boek!

Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie! Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef allerlei opwindende avonture saam in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk ‘n TV-ster te word. En tussendeur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets – en natuurlik ‘n bietjie romanse!

Vir die eerste keer verskyn drie van die gewilde SSS-boeke nou saam in een omnibus:

Selfone, skelms en sjokolade

SMS’e, skurke en spinnekoppe

Sepiesterre, sokkies en skobbejakke

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

9 – 12 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Nerine Ahlers Alet Steenkamp

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799389296

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "SSS-omnibus" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie