Rooimiere-in-die-broek: idioominkleurbroek

R150.00

Kom kleur saam in! Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op die gras, sit agterstevoor op ‘n stoel, klim in die linnekas met ‘n flits, of hang onderstebo in ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Kom kleur saam in! Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op die gras, sit agterstevoor op ‘n stoel, klim in die linnekas met ‘n flits, of hang onderstebo in ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse idiome, elk met interessante feite oor diere.

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Wendy Maartens

Illustreerder

Linki Brand

Verskyningsdatum

2020

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799397932

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Rooimiere-in-die-broek: idioominkleurbroek" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie