Beskrywing
AGTERGROND
Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die MontrĆ©al BiodĆ“me) en treffende visuele materiaal gee lesers ān naby blik op ons verstommende planeet ā en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het.Ā
Die teks bevat onder meer:Ā
Praktiese voorstelle vir wat elkeen kan doen om ons planeet se uitsonderlike diversiteit te help bewaar.Ā
Kaarte wat die planeet se belangrikste natuuromgewings aandui.Ā
Byna 350 dier- en plantspesies word belig.Ā
Ongelooflike feite en rekords in die natuur.
Tien belangrike natuurlike omgewings word verken:
Tropiese woude ā¢ Grasvlaktes en savannes ā¢ Woestyne ā¢ Naaldbosse en gematigde woude ā¢ Poolstreke
Berge en grotte ā¢ Eilande ā¢ Oseane ā¢ Varswateromgewings ā¢ Kunsmatige habitats
Sluit ook ān woordelys, gedetailleerde indeks en selfdoen-aktiwiteite in vir ontluikende ekoloeĆ« in.
LESERSPROFIEL
8ā14 jaar (selflees/naslaan)
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.