Katryn & Kie: Die nuus oor die vuur (Leesvlak 2)

R65.00

Katryn en Kie is โ€˜n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op โ€˜n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op โ€™n ander klank.

Daar is altesaam 20 leesboekies wat al die vokale, dubbel-klanke en diftonge in Afrikaans behandel.

Boeke is ingedeel volgens die kind se leesvaardigheid/-vlak.

 

Nog boeke in Leesvlak 2:

Leen en Kees

Jaap wil gaan slaap

Joop loop en droom

Mien kan sien

6 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Katryn en Kie is โ€˜n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op โ€˜n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op โ€™n ander klank.

Daar is altesaam 20 leesboekies wat al die vokale, dubbel-klanke en diftonge in Afrikaans behandel.

Boeke is ingedeel volgens die kind se leesvaardigheid/-vlak.

 

OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER

Hierdie reeks is ontwikkel deur โ€˜n Ma (onderwyseres) en dogter (grafiese ontwerper). Helena Viljoen is die skrywer van die prettige stories en Adrien Terblanchรฉ illustreer en ontwerp die uitleg van die boekies.

 

 

Addisionele Inligting

Mates 17.5 × 12.5 cm
Outeur

Helena Viljoen

Illustreerder

Adrien Terblanchรฉ

Verskyningsdatum

2023

Omslag

Sagteband

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Katryn & Kie: Die nuus oor die vuur (Leesvlak 2)" te beoordeel