Dankie!-inkleurboek vir dogters

R100.00

Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd.
Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle dankbaar kan wees en kan bid.

Die 40 kort, eenvoudige gebede bied ’n wegspringplek vir meisies se eie gebedswandel saam met die Here, terwyl die volblad-ontwerpe om in te kleur kreatiwiteit en stilword by God aanmoedig.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd.
Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle dankbaar kan wees en kan bid.

Die 40 kort, eenvoudige gebede bied ’n wegspringplek vir meisies se eie gebedswandel saam met die Here, terwyl die volblad-ontwerpe om in te kleur kreatiwiteit en stilword by God aanmoedig.

 

LESERSPROFIEL

8- tot 12-jariges

Addisionele Inligting

Mates 25.6 × 18.3 × 1.1 cm
Outeur

Christelike Uitgewersmaatskappy

Aantal bladsye

104

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638008494

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Dankie!-inkleurboek vir dogters" te beoordeel

Jy mag ook hou van…