Where There’s Light

Hallo! Ek is Laurita le Roux โ€“ โ€™n storie-liefhebber in elke sin van die woord. โœจ

Ek leef tussen stories: diรฉ in my twee seuntjies se prenteboeke, diรฉ wat ek help vertel as video-redigeerder, en diรฉ wat uit my potlood en verfkwas vloei as vryskut-illustreerder.

My liefde vir teken het begin as โ€™n manier om spanning en trauma te verwerk, en het met tyd ontwikkel in โ€™n stadige, deurdenkende vasvang van plekke en herinneringe op papier.

Ek woon in Bellville saam met my man en ons twee seuns โ€“ omring deur boeke, โ€˜n versameling klippies en stokke, en hope kwaste en penne.

Instagram

Facebook