Winskopie: Breuk onder die Uile (03)

R140.00

Die verhaal fokus op ‘n skokkende skeuring binne die voorheen hegte vriendekring: Berrie du Toit breek weg van die Uile en maak vriende met Ernest Fouché, ‘n plaaslike rebel. Hierdie breuk plaas swaar druk op hul lojaliteit teenoor mekaar.

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

Hierdie is ‘n winskopie: ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en dus nou teen ‘n laer prys verkoop word.

AGTERGROND

Die verhaal fokus op ‘n skokkende skeuring binne die voorheen hegte vriendekring: Berrie du Toit breek weg van die Uile en maak vriende met Ernest Fouché, ‘n plaaslike rebel. Hierdie breuk plaas swaar druk op hul lojaliteit teenoor mekaar.

OOR DIE OUTEUR

Justus Cornelias Dirks (Cor Dirks) is gebore op 28 Februarie 1911 op Volksrust. Hy was die skrywer van uiters gewilde en suksesvolle reekse soos Die Otters, Die Uile en Joof. Oom Cor was jare lank hoof van die Hoërskool Linden in Johannesburg. Hy was getroud met Ella van Niekerk en hulle het twee kinders, Justus en Elsje. Oom Cor is in Augustus 2000 oorlede.

LESERSPROFIEL

Jeug (8-12 jaar)

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 13.7 × 21.3 cm
Outeur

Cor Dirks

Omslag

Sagteband

ISBN

9781869194505

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Breuk onder die Uile (03)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie