Soek

(Zulaikha Patel)

Dapper soos ek!

Selfs die kleinste stemmetjie kan die wêreld verander. Zulaikha wil graag aan haar skool se groot redenaarsfees deelneem. Maar di...

R160.00
(Peter Martin)

Detective-set

Warning: may be addictive! Young detectives will never tire of this picture-search puzzle books! (Buy in a bundle and save!)

R160.00
(David Walliams)

Die aardigste kinders op aarde (1)

Ontmoet vyf stuitige seuns en vyf mislike meisies: soos Ruda, ’n meisie wat so baie op die rusbank sit en TV kyk dat sy aan die ...

R295.00
(David Walliams)

Die aardigste kinders op aarde (2)

IS JY DAPPER GENOEG OM DIE WÊRELD SE STOUTERSTE STOUTGATTE TE ONTMOET? Wees gewaarsku! In hierdie boek is daar tien splinternu...

R295.00
(David Walliams)

Die aardigste kinders op aarde (3)

Net toe jy dink dis veilig om terug na jou boekrak te gaan … TIEN NÓG AARDIGER KINDERS! Van die 10-jaar oue Pieter en die einde...

R295.00
(David Walliams)

Die aardigste onnies op aarde

Het jy al die aardigste kinders op aarde ontmoet? Maak jou reg vir iets baie, baie ergers … DIE AARDIGSTE ONNIES OP AARDE! &n...

R295.00
(Hergé)

Die avonture van Kuifie: Die 7 kristalballe (13)

In Die 7 kristalballe keer die Sanders-Hardmuth-ekspedisie na Europa terug ná ’n lang reis deur Peru en Bo...

R200.00
(Hergé)

Die avonture van Kuifie: Die geheimsinnige ster (10)

In Die geheimsinnige ster is ’n meteoriet op pad na ...

R200.00
(Hergé)

Die avonture van Kuifie: Verkenners op die maan (17)

In hierdie opvolg tot Bestemming maan vlieg Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onder leiding van professor Sonneblom die r...

R220.00
(Enid Blyton)

Die beroemde vyf: Vyf en ’n tweede avontuur (2)

“Kyk! Dis die dief! Toe, ons moet hom vastrek!”

Toe die vyf vriende ’n antieke kaart ontde...

R210.00
(Enid Blyton)

Die beroemde vyf: Vyf op ’n skateiland (1)

“Daar is iets anders daar doer in die see, daar ver by die rotse – iets donker en groot wat lyk of dit elke no...

R210.00
(Richard Scarry)

Die beste rympies ooit

Richard Scarry is wêreldwyd een van die gewildste illustreerders van kinderboeke. In hierdie versameling verras hy met ’n spran...

R190.00
(Fanie Viljoen)

Die beste sussie vir ‘n babadraak

“GEEN BABAS IN HIERDIE HUIS NIE!” Zeldi wil VREESLIK graag ’n boetie of sussie hê. Maar haar pa en ma soek nie ’n baba...

R190.00
(Andy Griffiths)

Die boomhuis met 39 vloere

Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings –...

R250.00
(Andy Griffiths)

Die boomhuis met 52 vloere

Andy en Terry se immer groter wordende boomhuis het nou al 52 vloere! En hulle nuwe prettige byvoegings sluit onder andere in: ’...

R250.00
(Andy Griffiths)

Die boomhuis met 65 vloere

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou ’n verstommende 65 vloere, en een daarvan is Jill se eie troeteldiersalon waar sy ...

R250.00
(Andy Griffiths)

Die boomhuis met 78 vloere

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 78 vloere. Hulle het nou ’n deurry-karwas, ’n kombinasiestasie, ’n ALLE-BALLE-...

R250.00
(Andy Griffiths)

Die boomhuis met 91 vloere

Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit … Kom tol saam in die wêreld se woesste draaikolk, vaar in ‘n duikbootbroodjie,...

R250.00
(Thomas Docherty)

Die bootjie

Die avontuurlustige bootjie trotseer verskeie gevare op die see. Hy seil deur storms, oor branders, verby seemonsters en om bedrie...

R120.00
(M.P. Robertson)

Die eier

Kort nadat Gideon ’n baie groot eier onder sy ma se lieflingshoenderhen ontdek, begin hy vir ’n babadrakie sorg....

R120.00

 

Instagram

Facebook

Mandjie