Planetarium (Reuseboek)
Die heelal waarin planeet Aarde haar bevind is nog vol raaisels, maar in Planetarium word ’n paar van die ruimte se geh...
R450.00
Prente by ’n uitstalling
Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann g...
R120.00
Prinses Pampoenpit
Professor Fungus (11) en die sneeumasjien
Vries! Hierdie pretpark sal jou koue rillings gee! Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met â...
R130.00
Professor Fungus (12) en die monsterformule
Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by...
R130.00
Professor Fungus (13) en die onsigbare skurk
Jy sal jou oë nie glo nie! Professor Fungus is besig met 'n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium en Bennie en Jenny ...
R130.00
Professor Fungus (14) en die gekloonde konyn
Hoe meer haas, hoe meer moeilikheid! Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupli...
R130.00
Quinn se jaar van kwik
Excellentia is g’n gewone skool nie. Die plek is vol geheime en tradisies wat Quinn se hare laat rys. Maar sy is nie daar om te ...
R260.00
Reënboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Su...
R250.00
Robbie Ramkat: Die bal van Bil Jart (2)
Robbie Ramkat is die nuwe suksesreeks van die uiters gewilde jeugskrywer Marc de Bel. Die Robbie Ramkat-reeks (<...
R100.00
Seeperde
As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy's net 'n perd. 'n Bruin perd met 'n wit vlek tussen die oë. Maar Stella we...
R160.00
Siembamba boekpak (5-in-1)
Hierdie is beslis ’n moet-hê-boekpak vir elke Afrikaanse gesin se boekrak. Onthou jy nog immergroen Afrikaa...
R320.00
Skrik kom huis toe
ʼn Jeugverhaal wat ook geskik is vir volwassenes. Met Dolf van Niekerk se intieme kennis van die kind, skryf hy vanuit ʼn kind se ...
R100.00
Skwiek
Op 'n dag kry Nathan 'n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. En binne-in is 'n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naa...
R190.00
Soek die koek!
Khing se werke word internasionaal hoog aangeslaan en is nou vir die eerste maal in Afrikaans beskikbaar.
Menee... R130.00
Spaghetti vir die Jeti
“Hiep hoera!” skree Janneman. “Oplaas het ek my jeti!” Maar die monster grom en brom verstom: R160.00
Spieëltjie Spieëltjie: Baba-Eenhorings
Is jy ook ’n eenhoring? Al die eenhorings glimlag, skud hulle koppe en sing. Hulle is wonderlik! Sien ook: Spieëltjie...
R140.00
Spieëltjie Spieëltjie: Drakies
Is jy ook ’n drakie? Die drakies vlieg, speel wegkruipertjie, blaas soentjies en brul. Sien ook: Spieëltjie Spieëltj...
R140.00
Storieland
Storieland is 'n pragtige kinderboek met 26 bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat v...
R200.00
Stormwalvis in die winter
Laas somer het Noi ’n klein walvis gered toe ’n storm dit op die strand uitgespoel het. Noudat dit winter word, wil Noi baie g...
R160.00

