Z is vir Zackie (9): Die dieretuin

R75.00

Vandag is ‘n spesiale dag.
Zackie se klas gaan dieretuin toe!
Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie.
Maar Anton gaan ook saam.
Anton is ‘n boelie.
Hy hou vreeslik baie van spog.
En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.

 

  • Kinders van 6 tot 9 jaar oud

  • Tipies geskik vir graad 1 tot 3

  • Ideaal vir beginnende selfleessers

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vandag is ‘n spesiale dag. Zackie se klas gaan dieretuin toe!
Hulle kan nie wag om die leeus, olifante, apies en ander diere te sien nie.
Maar Anton gaan ook saam. Anton is ‘n boelie.
Hy hou vreeslik baie van spog.
En hy gaan sy bes probeer om almal se dag te bederf.

 

LESERSPROFIEL

  • Kinders van 6 tot 9 jaar oud

  • Tipies geskik vir graad 1 tot 3

  • Ideaal vir beginnende selfleessers

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

Verskyningsdatum

2019

ISBN

9780799397215

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Z is vir Zackie (9): Die dieretuin" te beoordeel

Jy mag ook hou van…