Beskrywing
Hierdie is ‘n winskopie: ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en dus nou teen ‘n laer prys verkoop word.
AGTERGROND
Welkom in Pieter se park!
Pieter die parkopsigter is altyd besig om die diere in sy park te voer. Maar een koue winternag ontdek Pieter dat sy vriendjies meer as net broodkrummels nodig het. Hy moet ’n manier kry om hulle te help!
Nick Butterworth se stories van Pieter (of Percy in Engels) en sy vriende het al meer as twee miljoen eksemplare verkoop en word deur kinders regoor die wêreld geniet.
LESERSPROFIEL
Kleuters en voorskool







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.