Beskrywing
AGTERGROND
Het daar ‘n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand ‘n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het ‘n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om ‘n plan te maak!
LESERSPROFIEL
-
Kinders van 4Â tot 9 jaar oud








Resensies
Daar is tans geen resensies nie.