Wat speel ons? ’n Versameling kinderspeletjies

R110.00

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?

Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.

Wat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit: bordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?

Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.

Wat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit: bordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.

 

OOR DIE OUTEUR

Johanna de Wet se belangstelling in die Afrikaanse taal en geskiedenis het gelei tot die samestelling van ’n aantal boeke, waaronder die topverkoper Wat praat jy! Sy woon steeds op Hoopstad waar sy haar aan haar skryfwerk wy.

 

LESERSPROFIEL

6 jaar en ouer

Addisionele Inligting

Mates 222 × 152 cm
Outeur

Johanna de Wet

Aantal bladsye

336

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2012

ISBN

9781869197247

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Wat speel ons? ’n Versameling kinderspeletjies" te beoordeel
Vir Ouer & Kind