Vuil Ferdie burp!

R180.00

Ontmoet vir Vuil Ferdie, ‘n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid. Lees in hierdie storie hoe Ferdie ‘n aaklige skoolete hou; sy hond vir honde-opleiding vat en seker maak sy sussie se partytjie loop verkeerd …

Vertaal deur die immergewilde Jaco Jacobs.

 

 

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Ontmoet vir Vuil Ferdie, ‘n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid. Lees in hierdie storie hoe Ferdie ‘n aaklige skoolete hou; sy hond vir honde-opleiding vat en seker maak sy sussie se partytjie loop verkeerd …

 

Vertaal deur die immergewilde Jaco Jacobs.

 

LESERSPROFIEL

Jong jeug

 

 

Addisionele Inligting

Outeur

David Roberts & Alan Macdonald

Verskyningsdatum

2021

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

96

Vertaler

Jaco Jacobs

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Vuil Ferdie burp!" te beoordeel

You may also like…

Mandjie