Beskrywing
AGTERGROND
Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats! Dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
LESERSPROFIEL
5 jaar en ouer
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.