Vertel my nog ‘n grappie

R70.00

Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats! Dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.

Vir: 5 jaar en ouer

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats! Dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.

 

LESERSPROFIEL

5 jaar en ouer

Addisionele Inligting

Outeur

Maritha Snyman

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

24

Verskyningsdatum

2020

ISBN

9780639600628

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Vertel my nog ‘n grappie" te beoordeel