Beskrywing
AGTERGROND
Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel! Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!
LESERSPROFIEL
5 jaar+








Resensies
Daar is tans geen resensies nie.