Beskrywing
AGTERGROND
Pandimonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercingetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in ān klompie ontembare GalliĆ«rs se dorpie ā die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!
Ā
Die hoofman (Vercingetorix) se dogter is die 38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.
OOR DIE VERTALER
Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor ān Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.
LESERSPROFIEL
10+ jaar (jeug en tiener)
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.