Verf en leer: 123

R120.00

Hierdie hardebandboeke het versteekte prente om te vind, na die syfers te kyk, en te tel!
Kinders kan water oor die wit agtergrond verf en kleur sal verskyn. Die kleur sal weer verdwyn en die prente kan oor en oor gebruik word. ‘n Kwas word ingesluit!

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Elke bladsy het versteekte prente om te vind. Verf net water oor die wit agtergrond en kleur sal verskyn! Los dit dan vir ‘n paar minute en die kleur verdwyn weer. Die prente kan oor en oor gebruik word.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

 

Addisionele Inligting

Outeur

Elizabeth Golding

Illustreerder

Carlo Beranek

Aantal bladsye

20

Omslag

Sagteband

ISBN

9780798182928

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Verf en leer: 123" te beoordeel
Mandjie