Uitvinders, Planmakers en ander Slimkoppe van Suid-Afrika

R390.00

In hierdie nuwe uitgawe sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

In hierdie nuwe uitgawe sal jy lees van allerlei uitvinders, planmakers en slimkoppe van Suid-Afrika. Hier is stories oor mense wat mediese deurbrake gemaak het. Stories oor mense wat met diere en plante werk. Stories oor mense wat die geheime van die hemelruim probeer ontrafel. Stories oor mense wat interessante ontdekkings oor fossiele, die aarde, water en die klimaat maak. Dit is voorwaar ’n trots Suid-Afrikaanse boek wat elke leser sal inspireer en motiveer om vrae te vra, te ontdek en te skep.

LESERSPROFIEL

Jeug en Tiener

Addisionele Inligting

Outeur

Engela Duvenage

Verskyningsdatum

2023

Omslag

Sagteband

ISBN

9780637003155

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Uitvinders, Planmakers en ander Slimkoppe van Suid-Afrika" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie