Beskrywing
AGTERGROND
Welkom by die wonderwêreld van Tando, die beroemdste tandmuis in Afrika. Dié Superman van dentale dinge vernietig vyande vinniger as wat Batman booswigte kan laat les opsê. En met meer bravade as Spiderman en ’n groter hart as die aartsbiskop, staan sy stert vir g’n avontuur verkeerd nie. Hy’s mos ’n muis met ’n massiewe missie – beveg plaak met hand en tand, watookal dit verg!
Maak kennis met die tandmuis, die kat met sewe lewens en die slang wat Tando wil verslind. Skrywer Sybrandus Adema en illustreerder Liza Grobler bied ’n tydlose, vermaaklike en opvoedkundige boek aan kinders wat hul melktande verloor – asook vir hul ouers.
BACKGROUND
Tando the touth mouse of Muizenberg, written by Sybrandus Adema, with illustrations by well-respected artist, Liza Grobler, is a bilingual children’s book is about the most famous mouse in Africa who is on a massive mission to combat plaque.
The book is written in Afrikaans and English.
LESERSPROFIEL
Kleuters, voorskool en jeug
READER PROFILE
Toddlers, pre-school and youth
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.