Roosville raaisels: Die vlinderdief (1)

R150.00

Hierdie boek, die eerste titel in ‘n nuwe reeks, is ‘n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor! Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk.

 

Hierdie boek, die eerste titel in ‘n nuwe reeks, is ‘n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Marita van Aswegen

Illustreerder

Cheslea Taylor

Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776353262

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Roosville raaisels: Die vlinderdief (1)" te beoordeel
Mandjie