Professor Fungus (12) en die monsterformule

R130.00

Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk ‘n vreemde mengsel. En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge! Jenny se hele lyf word pers en skubberig, haar gesig word harig … en sy kry ‘n stert!

Sal professor Fungus betyds ‘n teenmiddel kry voor sy haar rol in die konsert kwyt is?

Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se Professor Fungus-reeks,en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ‘n eksperiment wat jy tuis kan doen!

(Sien ook ander boeke in dié reeks.)

 

 

 

 

8 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Daar’s ‘n monster in die laboratorium!

Jenny is baie opgewonde. Sy het sowaar die hoofrol in die skoolkonsert gekry! Maar toe sy en Bennie die middag voor die konsert by professor Fungus gaan kuier, drink sy per ongeluk ‘n vreemde mengsel. En kort voor lank het dit VREESAANJAENDE gevolge! Jenny se hele lyf word pers en skubberig, haar gesig word harig … en sy kry ‘n stert!

Sal professor Fungus betyds ‘n teenmiddel kry voor sy haar rol in die konsert kwyt is?

Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se Professor Fungus-reeks,en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop ‘n eksperiment wat jy tuis kan doen!

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Illustreerder

Johann Strauss

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799380132

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Professor Fungus (12) en die monsterformule" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie