Prettige asemhalingstegnieke vir kinders

R180.00

Hierdie prettige aktiwiteitsboek stel jong kinders (en volwassenes) aan maklik-om-te-leer en effektiewe asemhalingstegnieke bekend. Elke karakter in die boek het sy eie persoonlikheid en deel basiese asemhalingsoefeninge waardeur ontspanning, balans en energie verkry kan word.

 

 

9 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie prettige aktiwiteitsboek stel jong kinders (en volwassenes) aan maklik-om-te-leer en effektiewe asemhalingstegnieke bekend. Elke karakter in die boek het sy eie persoonlikheid en deel basiese asemhalingsoefeninge waardeur ontspanning, balans en energie verkry kan word.

 

LESERSPROFIEL
Kinders en volwassenes