Beskrywing
AGTERGROND
Welkom in Pieter se park!
Pieter die parkopsigter het die dag af. Dis die perfekte dag vir niksdoen. Maar Pieter se rustige piekniek word onderbreek toe ’n konyntjie onverwags in ’n waterput val.
Nick Butterworth se stories van Pieter (of Percy in Engels) en sy vriende het al meer as twee miljoen eksemplare verkoop en word deur kinders regoor die wêreld geniet.
LESERSPROFIEL
Kleuters en voorskool







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.