Perdewêreld 1 – Dezi en die wegholperde

R190.00

WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur is onverantwoordelik, onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie. (En dra ‘n helmet.)
Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland. Hierdie splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede, vreemde karakters en vreemder perde.

Welkom op Patatland! Hier is nie perde nie. Dezi is baie lief vir perde. Maar dan word sy uit haar ryskool geskors. Nou hang sy maar net rond tussen die patats op haar ouma se plaas. Is dit die einde van haar perdestorie? (Nee.)

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

WAARSKUWING: Alles wat in hierdie boeke gebeur is onverantwoordelik, onveilig en soms onwettig. Moenie dit doen nie. (En dra ‘n helmet.)
Ontmoet vir Dezi en Mieke en die perde van Patatland. Hierdie splinternuwe reeks perdestories is propvol humor, waaghalsighede, vreemde karakters en vreemder perde.

Welkom op Patatland! Hier is nie perde nie. Dezi is baie lief vir perde. Maar dan word sy uit haar ryskool geskors. Nou hang sy maar net rond tussen die patats op haar ouma se plaas. Is dit die einde van haar perdestorie? (Nee.)

 

LESERSPROFIEL

10-12 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Heléne Booyens

Verskyningsdatum

2025

Aantal bladsye

128

Omslag

Sagteband

ISBN

9780637006880

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Perdewêreld 1 – Dezi en die wegholperde" te beoordeel

Jy mag ook hou van…