Opwip-pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!

R165.00

Propvol opwip-verrassings!

 

Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in diƩ interaktiewe opwipboek!

Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

Speel saam met die olifant terwyl sy trompetter en spat in diƩ interaktiewe opwipboek!

Die boek dra eenvoudige feite oor diere aan jong lesers aan en moedig verbeeldingspel aan.

 

LESERSPROFIEL:

Babas en kleuters

Addisionele Inligting

Uitgewer

Campbell

Vertaler

Jaco Jacobs

Illustreerder

Malgorata Detner

Verskyningsdatum

Junie 2025

Aantal bladsye

10

Omslag

Karton

ISBN

9781779991058

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Opwip-pret: Olifant, Olifant, kyk hoe groot is jou ore!" te beoordeel