Beskrywing
AGTERGROND
Die prettige aktiwiteite help kinders om God se skepping op ‘n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboek dek ‘n verkeidenheid van onderwerpe – van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.
Kenmerke:
• 150+ raaisels, STEM-projekte, eksperimente inkleurprente en logika-speletjies
• STEM-gebaseerde projekte hou voordele in – dit stimuleer kreatiwiteit, kritiese denke en kognitiewe ontwikkeling
• Helder en kleurvolle kunswerk op elke bladsy sal verveelde kinders tuis en op die langpad besig hou
• 10 punt-lettertipe
Aktiwitiete:
• Doolhowe, raaisels, en logikaspeletjies
• Woordsoeke, blokkiesraaisels, inkleurbladsye en tekenoefeninge
• Eenvoudige wetenskap-eksperimente en -projekte
• Kreatiewe voorstelle om mense in hul gemeenskap en die res van die wêreld te help
• En nog vele meer!
LESERSPROFIEL
Voorskool en jong jeug
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.