Onbeskryflike aktiwiteitsboek vir kinders

R130.00

Meer as 150 raaisels, STEM-eksperimente en blokkiesraaisels om die brein te toets en geloof te bou terwyl kinders meer oor God en die wetenskap leer. Die aktiwtiteitsboek kombineer Bybelse waarhede en wetenskaplike feite om kinders ure lank besig te hou en is ‘n gesonde alternatief vir skermtyd.

Die prettige aktiwiteite help kinders om God se skepping op ‘n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboek dek ‘n verkeidenheid van onderwerpe – van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die prettige aktiwiteite help kinders om God se skepping op ‘n nuwe en opwindende manier te verken. Hierdie geloofsgebaseerde aktiwiteitsboek dek ‘n verkeidenheid van onderwerpe – van virusse tot maantuie en van die liggaam tot vulkane.

Kenmerke:
• 150+ raaisels, STEM-projekte, eksperimente inkleurprente en logika-speletjies
• STEM-gebaseerde projekte hou voordele in – dit stimuleer kreatiwiteit, kritiese denke en kognitiewe ontwikkeling
• Helder en kleurvolle kunswerk op elke bladsy sal verveelde kinders tuis en op die langpad besig hou
• 10 punt-lettertipe

Aktiwitiete:
• Doolhowe, raaisels, en logikaspeletjies
• Woordsoeke, blokkiesraaisels, inkleurbladsye en tekenoefeninge
• Eenvoudige wetenskap-eksperimente en -projekte
• Kreatiewe voorstelle om mense in hul gemeenskap en die res van die wêreld te help
• En nog vele meer!

 

LESERSPROFIEL

Voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Mates 25.3 × 20.2 cm
Outeurs

Louie Giglio met Tama Fortner

Uitgewer

Struik Christian Media

Aantal bladsye

192

Omslag

Sagteband

ISBN

9781991237156

Illustreerders

Nicola Anderson en Lynsey Wilson

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Onbeskryflike aktiwiteitsboek vir kinders" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie